Nasionale vlag

Die vlag van Denemarke, Dannebrog, is die oudste staatsvlag wat steeds in gebruik is[1]
’n Wêreldkaart met al die nasionale vlae
Johnson's new chart of national emblems (Johnson se nuwe oorsig van nasionale embleme), uitgegewe rondom 1868. Die groot vlae in die hoeke van die oorsig is die 37 sterre tellende vlag van die Verenigde State (gebruik van 1867 tot 1877), die Koninklike Standaard van die Verenigde Koninkryk, die Russiese Keiserlike Standaard, en die Franse driekleur met een Franse Keiserlike Arend op.
Kanada se seevlag
Nepal se vlag is die enigste nasionale vlag wat nie reghoekig of vierkantig is nie[2]
Switserland se vierkantige vlag[3]
Die vlag van die Verenigde Koninkryk, algemeen bekend as die "Union Jack" gebruik drie vlae in een[4]

’n Nasionale vlag is ’n vlag wat ’n land verteenwoordig. Die vlag word amptelik deur die regering gebruik maar kan ook deur landsburgers gebruik word. Van die nasionale vlae is die vernaamste kentekens wat ’n land kan verteenwoordig.

Openbare en privaatgeboue soos skole, polisiekantore en landdroshowe het gewoonlik ’n vlagpaal waaraan die nasionale vlag hang. In sommige lande mag die nasionale vlag slegs op sekere vlagdae by nie-militêre geboue vertoon word.

  1. (en) "Denemarke". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2019. Besoek op 25 Maart 2019.
  2. (en) "Nepal". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2018. Besoek op 25 Maart 2019.
  3. (en) "Switserland". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2019. Besoek op 25 Maart 2019.
  4. (en) "Verenigde Koninkryk". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 25 Maart 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search